YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 20:1

HANDELINGE 20:1 Bybel vir almal (ABA)

Die mense in die stad Efese het geskree en geraas, en toe hulle ophou, het Paulus die gelowiges laat roep en hy het hulle bemoedig. Toe het hy hulle gegroet en hy het na die provinsie Masedonië gegaan.

Deel
Lees HANDELINGE 20

HANDELINGE 20:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN nadat die oproer verby was, het Paulus die dissipels na hom geroep en gegroet en het vertrek om na Macedónië te reis.

Deel
Lees HANDELINGE 20

HANDELINGE 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die oproer bedaar het, het Paulus die gelowiges bymekaargeroep en hulle moed ingepraat. Daarna het hy hulle gegroet en Masedonië toe vertrek.

Deel
Lees HANDELINGE 20

HANDELINGE 20:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Nadat die oproer bedaar het, het Paulus die dissipels ontbied en hulle moed ingepraat. Daarna het hy hulle gegroet en op sy reis na Macedonië vertrek.

Deel
Lees HANDELINGE 20

HANDELINGE 20:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nadat die oproer opgehou was, het Paulus die dissipels na hom geroep en hulle omhels en vertrek om na Macedónië te gaan.

Deel
Lees HANDELINGE 20

HANDELINGE 20:1 Die Boodskap (DB)

Na hierdie oproer het Paulus al die gelowiges in Efese bymekaar laat kom om van hulle afskeid te neem en na Masedonië vertrek.

Deel
Lees HANDELINGE 20

HANDELINGE 20:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met die betoging verby, het Paulus die gelowiges bymekaargeroep en hulle moed ingepraat. Daarna het hy hulle gegroet en Masedonië toe vertrek.

Deel
Lees HANDELINGE 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's