HANDELINGE 2:47
HANDELINGE 2:47 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het God geprys, en al die mense in Jerusalem het gehou van hulle. Die Here het elke dag mense gered en so het die gelowiges meer geword.
HANDELINGE 2:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is.
HANDELINGE 2:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.