Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 2:45 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 2:45 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte.

HANDELINGE 2:45 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop en die opbrings onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het.

HANDELINGE 2:45 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte.

HANDELINGE 2:45 DB (Die Boodskap)

Daarom was hulle bereid om selfs hulle besittings met mekaar te deel. Hulle het alles verkoop wat hulle besit het en die geld vir die armes gegee.

HANDELINGE 2:45 ABA (Bybel vir almal)

Hulle het hulle grond en huise en goed verkoop en hulle het die geld gegee vir mense wat min gehad het.

HANDELINGE 2:45 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hulle het hulle eiendom en besittings verkoop en aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte.

HANDELINGE 2:45 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

en hulle besittings en goed verkoop en dit aan almal verdeel, soos elkeen nodig gehad het.