Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 2:44 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 2:44 AFR83 (Afrikaans 1983)

Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel.

HANDELINGE 2:44 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En almal wat gelowig geword het, was bymekaar, en het alles gemeenskaplik besit.

HANDELINGE 2:44 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel.

HANDELINGE 2:44 DB (Die Boodskap)

Hulle liefde vir Hom en vir mekaar het hulle in ’n hegte eenheid saamgesnoer.

HANDELINGE 2:44 ABA (Bybel vir almal)

Al die gelowiges was bymekaar, en hulle goed het aan hulle almal behoort.

HANDELINGE 2:44 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Al die gelowiges was bymekaar en het alles gemeenskaplik besit.

HANDELINGE 2:44 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En almal wat gelowig was, was saam en het alles gemeen