HANDELINGE 2:37
HANDELINGE 2:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: “Geagte volksgenote, wat moet ons doen?”
HANDELINGE 2:37 Bybel vir almal (ABA)
Toe die mense hierdie woorde hoor, was hulle hartseer en ontsteld. Hulle het vir Petrus en die ander apostels gevra: “Vriende, wat moet ons doen?”
HANDELINGE 2:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders?