HANDELINGE 2:31
HANDELINGE 2:31 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het gesien wat later sal gebeur en daarom het hy gesê dat Christus weer sal lewe. Dawid het gesê: “ God het Hom nie na die doderyk laat gaan nie, en sy liggaam het nie gesterf nie.
HANDELINGE 2:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het hy, omdat hy dit vooruit gesien het, gespreek van die opstanding van Christus, dat sy siel nie in die doderyk verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.
HANDELINGE 2:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het hy die opstanding van die Christus vooruit gesien en gesê: “Hy is nie aan die doderyk oorgelaat nie, en sy liggaam het nie vergaan nie.