HANDELINGE 2:24
HANDELINGE 2:24 Bybel vir almal (ABA)
Maar God het toe vir Jesus vrygemaak van die pyne van die dood, Hy het vir Jesus weer laat lewe. Want die dood kon nie vir Jesus vashou nie.
HANDELINGE 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hom het God opgewek, nadat Hy die smarte van die dood ontbind het, omdat dit onmoontlik was dat Hy daardeur vasgehou sou word.
HANDELINGE 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar God het Hom van die smarte van die dood verlos en Hom uit die dood laat opstaan. Dit was immers vir die dood onmoontlik om Hom gevange te hou.