HANDELINGE 2:19 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 2:19 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke.
HANDELINGE 2:19 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Ek sal wonders gee bo in die hemel en tekens onder op die aarde, bloed en vuur en rookdamp.
HANDELINGE 2:19 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
En Ek sal wonders gee bo in die hemelruim en wondertekens onder op die aarde – bloed en vuur en rookwolke.
Deel
HANDELINGE 2 NLVHANDELINGE 2:19 DB (Die Boodskap)
‘Hulle sal my wil aan ander mense bekendmaak. Ek sal ook groot tekens in die lug en op die aarde laat gebeur.
Deel
HANDELINGE 2 DBHANDELINGE 2:19 ABA (Bybel vir almal)
En Ek sal wondertekens gee bo in die hemel en tekens onder op die aarde: bloed en vuur en rook.
Deel
HANDELINGE 2 ABAHANDELINGE 2:19 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
En Ek sal bo in die hemel wonders bewerk en tekens onder op die aarde: bloed en vuur en rookwolke.
HANDELINGE 2:19 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek sal wonders doen bo in die hemel en tekens onder op die aarde; bloed en vuur en rookdamp