Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 2:16 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 2:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Joël gesê het

HANDELINGE 2:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is

HANDELINGE 2:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Nee, wat hier gebeur, is waarvan God deur die profeet Joël gepraat het

HANDELINGE 2:16 DB (Die Boodskap)

Kom ek vertel julle wat hier aan die gebeur is. Die woorde van Joël het pas waar geword. Julle onthou hoe hy geskryf het

HANDELINGE 2:16 ABA (Bybel vir almal)

Die dinge wat hier gebeur, is die dinge waaroor die profeet Joël gepraat het

HANDELINGE 2:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Wat hier gebeur, is deur die profeet Joël aangekondig

HANDELINGE 2:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is