HANDELINGE 2:13 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 2:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar party het gespot en gesê: “Hulle is dronk.”
HANDELINGE 2:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar ander het gespot en gesê: Hulle is vol soetwyn.
HANDELINGE 2:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar ander het gespot. “Hulle is maar net dronk!” het hulle gesê.
Deel
HANDELINGE 2 NLVHANDELINGE 2:13 DB (Die Boodskap)
’n Paar spotters het gesê: “Hierdie spul mense is dronk. Hulle het heeltemal te veel wyn gedrink.”
Deel
HANDELINGE 2 DBHANDELINGE 2:13 ABA (Bybel vir almal)
Maar ander mense het gespot en gesê: “Hulle is dronk.”
Deel
HANDELINGE 2 ABAHANDELINGE 2:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ander weer het spottend gesê: “Hulle is vol soetwyn.”
HANDELINGE 2:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ander het gespot en gesê: Hierdie manne is vol nuwe wyn.