HANDELINGE 2:12 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 2:12 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hulle was almal verbaas en uit die veld geslaan. Party het vir mekaar gevra: “Wat kan dit tog beteken?”
HANDELINGE 2:12 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hulle was almal verbaas en radeloos en sê die een vir die ander: Wat kan dit tog wees?
HANDELINGE 2:12 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle was almal uit die veld geslaan. “Wat kan dit tog beteken?” het party van hulle mekaar gevra.
Deel
HANDELINGE 2 NLVHANDELINGE 2:12 DB (Die Boodskap)
Die skare kon nie mooi uitmaak wat aan die gebeur was nie. Hulle het verbaas vir mekaar gevra: “Wat gaan aan?”
Deel
HANDELINGE 2 DBHANDELINGE 2:12 ABA (Bybel vir almal)
Hierdie Jode was almal verbaas en deurmekaar. Hulle het vir mekaar gesê: “Wat kan dit beteken?”
Deel
HANDELINGE 2 ABAHANDELINGE 2:12 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Almal was verstom en verward, en het mekaar gevra: “Wat beteken dit tog?”
HANDELINGE 2:12 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle was almal verbaas en twyfel en sê die een vir die ander: Wat beteken dit?