HANDELINGE 2:1
HANDELINGE 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar.
HANDELINGE 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar.