HANDELINGE 19:1
HANDELINGE 19:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en in Éfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind
HANDELINGE 19:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus deur die hoërliggende gebiede gereis en afgegaan na Efese, waar hy 'n aantal dissipels aangetref het.
HANDELINGE 19:1 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl Apollos in die stad Korinte was, het Paulus deur ander plekke in die provinsie Asië gegaan en hy het in die stad Efese gekom. Daar het hy 'n paar gelowiges gekry
HANDELINGE 19:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en in Éfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind
HANDELINGE 19:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Apollos in Korinte was, het Paulus deur die binneland gereis en in Efese gekom. Daar het hy 'n groepie gelowiges gekry
HANDELINGE 19:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus deur die hoërliggende gebiede gereis en afgegaan na Efese, waar hy 'n aantal dissipels aangetref het.
HANDELINGE 19:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl Apollos in Korinthe was, kom Paulus deur die boonste gebiede in Éfese, en hy het sekere dissipels gevind