HANDELINGE 18:9
HANDELINGE 18:9 Bybel vir almal (ABA)
In die nag het die Here vir Paulus iets gewys, dit was soos in 'n droom. Die Here het toe vir hom gesê: “Jy moenie bang wees nie. Nee, jy moet aanhou om vir die mense te vertel van My en jy moenie stilbly nie
HANDELINGE 18:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Here het deur 'n gesig in die nag aan Paulus gesê: Wees nie bevrees nie, maar spreek en moenie swyg nie
HANDELINGE 18:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een nag het die Here in 'n gesig vir Paulus gesê: “Moenie bang wees nie; hou aan met preek en moenie stilbly nie