HANDELINGE 18:1 - Compare All Versions

HANDELINGE 18:1 ABA (Bybel vir almal)

Nadat Paulus in die vergadering van die Areopagus gepraat het, het hy weggegaan uit die stad Atene en hy het in die stad Korinte gekom.

HANDELINGE 18:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN daarna het Paulus uit Athéne vertrek en in Korinthe gekom.

HANDELINGE 18:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hierna het Paulus Atene verlaat en na Korinte toe gegaan.

HANDELINGE 18:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daarna het Paulus Athene verlaat en na Korinthe gegaan.

HANDELINGE 18:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ná hierdie dinge het Paulus van Atene af weggegaan en in Korinthe gekom

HANDELINGE 18:1 DB (Die Boodskap)

Kort daarna het Paulus uit Atene vertrek. Die volgende plek op sy reisplan was die stad Korinte.

HANDELINGE 18:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Paulus het Atene verlaat en Korinte toe gegaan.