HANDELINGE 17:21
HANDELINGE 17:21 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het dit gevra, want al die mense wat in die stad Atene gewoon het, en ook die vreemdelinge wat daar gewoon het, het altyd baie tyd gehad om te praat oor iets wat hulle nog nie voorheen gehoor het nie, of om daarna te luister.
HANDELINGE 17:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou het al die Atheners en die uitlanders wat by hulle gewoon het, vir niks anders tyd gehad as om iets nuuts te sê en te hoor nie.
HANDELINGE 17:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Ateners in die algemeen en die uitlanders wat daar gewoon het, het hulle tyd aan niks anders bestee as om iets nuuts te sê of te hoor nie.