YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 16:5

HANDELINGE 16:5 Bybel vir almal (ABA)

Paulus en sy vriende het aangehou om die gelowiges in die gemeentes sterker te laat glo, en elke dag het meer en meer mense in Christus begin glo.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die gemeentes is versterk in die geloof en het elke dag vermeerder in getal.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

So is die gemeentes in die geloof versterk, en die getal gelowiges het by die dag groter geword.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sodoende is die •gemeentes in die geloof versterk en hulle het van dag tot dag in getal toegeneem.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En so is die gemeentes in die geloof gevestig en het hulle daagliks in getal vermeerder.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:5 Die Boodskap (DB)

Paulus het hierdie besoeke gebruik om die Christene se geloof te versterk. Baie mense het ook tot bekering gekom sodat die kerk oral uitgebrei het.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So is die gemeentes in hulle geloof versterk, en die aantal gelowiges het by die dag meer geword.

Deel
Lees HANDELINGE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's