HANDELINGE 16:39
HANDELINGE 16:39 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het toe gegaan en hulle het mooi met Paulus en Silas gepraat en gesê dat hulle jammer is oor wat hulle gedoen het. Die Romeinse regeerders het hulle uit die tronk geneem en vir hulle gevra om weg te gaan van die stad.
HANDELINGE 16:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het hulle gekom en hulle gesmeek en uitgelei met die versoek om uit die stad te vertrek.
HANDELINGE 16:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het gegaan en om verskoning gevra, hulle uit die tronk uitgelei en hulle versoek om die stad te verlaat.