HANDELINGE 16:32
HANDELINGE 16:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het toe die woord van die Here aan hom en almal in sy huis verkondig.
HANDELINGE 16:32 Bybel vir almal (ABA)
En Paulus en Silas het vir die wag en al die mense in sy huisgesin vertel van die boodskap van die Here.
HANDELINGE 16:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het aan hom die woord van die Here verkondig en aan almal wat in sy huis was.
HANDELINGE 16:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het toe die woord van die Here aan hom en aan al die mense in sy huis verkondig.
HANDELINGE 16:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het die woord van die Here aan hom gespreek en aan almal wat in sy huis was.