YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 16:31

HANDELINGE 16:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En hulle het geantwoord: “Glo in die Here Jesus, en jy en jou hele huishouding sal verlos word.”

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:31 Bybel vir almal (ABA)

Hulle sê toe vir hom: “Jy moet glo in die Here Jesus en dan sal God jou red, vir jou en jou huisgesin.”

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle antwoord hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.”

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En hulle het geantwoord: “Glo in die Here Jesus, en jy en jou hele huishouding sal verlos word.”

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle sê: Glo in die Here Jesus Christus, en jy sal gered word, en jou huisgesin.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:31 Die Boodskap (DB)

“Glo in die Here Jesus,” het Paulus geantwoord. “Dan sal God jou red en as sy kind aanvaar.

Deel
Lees HANDELINGE 16

HANDELINGE 16:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hom geantwoord: “Glo in die Here Jesus, en jy sal verlos word, jy en al die lede van jou huishouding.”

Deel
Lees HANDELINGE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's