HANDELINGE 16:11
HANDELINGE 16:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ons van Troas af vertrek het, het ons reguit na Samotrake gevaar, die volgende dag na Neapolis
HANDELINGE 16:11 Bybel vir almal (ABA)
Ons het met die skip weggeseil van die hawestad Troas, en toe het ons reguit na die eiland Samotrake geseil. Die volgende dag het ons na die hawestad Neapolis geseil.
HANDELINGE 16:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons het dan afgevaar van Troas en reguit koers gehou na Samothráce, en die volgende dag na Neápolis
HANDELINGE 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het van Troas af weggevaar en reguit koers gehou na Samotrake en die volgende dag na Neapolis toe.
HANDELINGE 16:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, toe ons van Troas losgemaak het, het ons met 'n reguit koers na Samotrakië gekom en die volgende dag na Neapolis