HANDELINGE 15:28
HANDELINGE 15:28 Bybel vir almal (ABA)
Want die Heilige Gees en ons het besluit om dit nie vir julle moeiliker te maak nie, maar dit is belangrik dat julle net hierdie dinge moet doen
HANDELINGE 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die Heilige Gees en ons het besluit om verder geen las op julle te lê nie as hierdie noodsaaklike dinge
HANDELINGE 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Heilige Gees en ons het besluit om geen verdere las op julle te lê as net hierdie noodsaaklike dinge nie
HANDELINGE 15:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Heilige Gees en ons het daarom besluit om geen verdere las op julle te lê nie, behalwe die volgende vereistes
HANDELINGE 15:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dit was goed vir die Heilige Gees en vir ons om geen groter las op julle te lê as hierdie noodsaaklike dinge nie