YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 15:11

HANDELINGE 15:11 Bybel vir almal (ABA)

Nee, ons glo dat God ook vir ons red soos Hy die heidene red, omdat die Here Jesus genadig is vir ons.”

Deel
Lees HANDELINGE 15

HANDELINGE 15:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar ons glo dat ons deur die genade van die Here Jesus Christus gered word op dieselfde manier as hulle ook.

Deel
Lees HANDELINGE 15

HANDELINGE 15:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nee! Ons, en ook hierdie gelowiges, glo dat ons net deur die genade van die Here Jesus gered word.”

Deel
Lees HANDELINGE 15

HANDELINGE 15:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar ons glo dat ons op dieselfde manier as hierdie mense deur die genade van die Here Jesus verlos word.”

Deel
Lees HANDELINGE 15

HANDELINGE 15:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar ons glo dat ons deur die genade van die Here Jesus Christus gered sal word, net soos hulle.

Deel
Lees HANDELINGE 15

HANDELINGE 15:11 Die Boodskap (DB)

Begryp julle dan nou nog nie dat ons uit genade deur ons Here Jesus gered word nie? Ons verdien dit nie. Hy red ander mense op presies dieselfde manier as vir ons.”

Deel
Lees HANDELINGE 15

HANDELINGE 15:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nee! Ons glo dat ons net deur die genade van die Here Jesus verlos word – en dit geld ook vir daardie mense.”

Deel
Lees HANDELINGE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's