HANDELINGE 13:40 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 13:40 AFR83 (Afrikaans 1983)
Pas dan op dat wat die profete gesê het, nie met julle gebeur nie
HANDELINGE 13:40 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Pas dan op dat daar nie oor julle kom wat deur die profete gesê is nie
HANDELINGE 13:40 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Pas dan op dat wat in die profete gesê is, nie op julle van toepassing word nie
HANDELINGE 13:40 DB (Die Boodskap)
“Moenie die fout maak om hierdie boodskap te verwerp nie. Dan gaan dit van julle waar wees wat God deur een van sy boodskappers gesê het
HANDELINGE 13:40 ABA (Bybel vir almal)
Julle moet nou oppas dat die dinge wat die profete gesê het, nie met julle gebeur nie. Hulle het gesê
HANDELINGE 13:40 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sorg dat wat in die Profete gesê is, nie met julle gebeur nie
HANDELINGE 13:40 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Pas dan op dat dit nie oor julle kom waarvan daar deur die profete gespreek is nie