HANDELINGE 13:37 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 13:37 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar Jesus se liggaam het nie vergaan nie; God het Hom uit die dood opgewek.
HANDELINGE 13:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
maar Hy wat deur God opgewek is, het geen verderwing gesien nie.
HANDELINGE 13:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Nee, die verwysing is na Iemand anders: Hóm het God opgewek, sý liggaam het nie tot niet gegaan nie.
HANDELINGE 13:37 DB (Die Boodskap)
Maar Jesus is deur God lewendig gemaak. Hy sal nooit weer die binnekant van die doderyk met al sy verrotting sien nie.
Deel
HANDELINGE 13 DBHANDELINGE 13:37 ABA (Bybel vir almal)
Maar God het vir Jesus wat gesterf het, weer laat lewe, en sy liggaam het nie stof geword nie.
HANDELINGE 13:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar Hy vir wie God opgewek het, het nie ontbinding beleef nie.
HANDELINGE 13:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hy wat God weer opgewek het, het geen verderf gesien nie.