Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 13:35 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 13:35 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Daarom sê God ook op 'n ander plek: “U sal nie toelaat dat u troue dienaar vergaan nie.

HANDELINGE 13:35 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarom sê Hy ook op 'n ander plek: U sal u Heilige nie oorgee om verderwing te sien nie.

HANDELINGE 13:35 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Daarom sê God ook elders: ‘U sal nie toelaat dat die Een wat aan U toegewy is tot niet gaan nie.’

HANDELINGE 13:35 DB (Die Boodskap)

‘U sal nooit toelaat dat u eie kneg in die doderyk vergaan nie.’

HANDELINGE 13:35 ABA (Bybel vir almal)

“Daarom sê Dawid ook in 'n ander Psalm: “ Ek is aan U gewy, U sal my nie laat sterf nie.

HANDELINGE 13:35 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

“Daarom sê Hy ook in 'n ander psalm: “ ‘U sal u Heilige nie ontbinding laat beleef nie.’

HANDELINGE 13:35 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daarom sê Hy ook in 'n ander psalm: U mag u Heilige nie toelaat om verderwing te sien nie.