HANDELINGE 10:6
HANDELINGE 10:6 Die Boodskap (DB)
Daar bly ’n man met die naam Simon. Hy word ook Petrus genoem. Jy moet hom laat haal. Hy bly daar by Simon wat leergoedere verkoop in ’n huis teen die see.”
HANDELINGE 10:6 Bybel vir almal (ABA)
Petrus bly by 'n man, sy naam is ook Simon. Hy is 'n leerlooier en hy het 'n huis by die see.”
HANDELINGE 10:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy is tuis by 'n sekere Simon, 'n leerlooier, wie se huis by die see is. Hy sal jou sê wat jy moet doen.