YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 10:43

HANDELINGE 10:43 Bybel vir almal (ABA)

Dit is oor Hóm wat al die profete getuig. Hulle sê dat God die sondes sal vergewe van elkeen wat in Jesus glo.”

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43 Bybel vir almal (ABA)

Dit is oor Hóm wat al die profete getuig. Hulle sê dat God die sondes sal vergewe van elkeen wat in Jesus glo.”

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang.”

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Oor Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, deur sy Naam vergewing van sondes ontvang.”

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee al die profete van Hom getuienis dat elkeen wat in Hom glo, deur sy Naam vergifnis van sondes sal ontvang.

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43 Die Boodskap (DB)

“Dit is nie net ons wat hierdie dinge sê nie. Die profete sê ook dat elkeen wat in Hom glo, se sondes deur God weggevat word.”

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ont-vang.”

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:43

HANDELINGE 10:43 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's