HANDELINGE 10:14
HANDELINGE 10:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar Petrus het gesê: “Nee, Here, ek kan dit nie doen nie, want ek het nog nooit iets geëet wat nie aan U gewy is nie, of iets wat onrein is nie.”
HANDELINGE 10:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Petrus sê: Nooit nie, Here, want ek het nooit iets onheiligs of onreins geëet nie.
HANDELINGE 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Petrus sê: “Nooit nie, Here! Ek het nog nooit iets geëet wat onheilig of onrein is nie.”
HANDELINGE 10:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Petrus het geantwoord: “Onder geen omstandighede nie, Here! Want ek het nog nooit iets wat besoedel of •onrein is geëet nie. ”
HANDELINGE 10:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Petrus sê: Nie so nie, Here; want ek het nog nooit iets geëet wat onrein of onrein is nie.