HANDELINGE 10:10
HANDELINGE 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy het baie honger geword en wou eet; en terwyl hulle besig was om klaar te maak, het daar 'n verrukking van sinne oor hom gekom
HANDELINGE 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Hy het honger geword en hy wou iets hê om te eet. Terwyl die mense besig was om kos te maak, het die Here vir hom iets gewys, dit was soos in 'n droom.
HANDELINGE 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het later honger geword en hy wou iets hê om te eet. Terwyl die mense die ete klaargemaak het, het hy in geesvervoering geraak.
HANDELINGE 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het honger geword en wou eet. Terwyl hulle besig was om die maaltyd voor te berei, het hy in geestesvervoering geraak.
HANDELINGE 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het baie honger geword en sou geëet het, maar terwyl hulle gereed gemaak het, het hy in 'n beswyming geraak