YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 10:1

HANDELINGE 10:1 Bybel vir almal (ABA)

Daar was 'n man in die hawestad Sesarea. Sy naam was Kornelius. Hy was 'n offisier van 'n groep Italiaanse soldate.

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN daar was in Cesaréa 'n man met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling.

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Sesarea was daar 'n man met die naam Kornelius, 'n kaptein in die sogenaamde Italiaanse regiment.

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daar was 'n man in Caesarea bekend as Cornelius, 'n centurio van die sogenaamde Italiaanse kohort soldate.

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar was 'n sekere man in Cesarea met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd van die bende wat die Italiaanse bende genoem word

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:1 Die Boodskap (DB)

In Sesarea het daar ’n man gebly met die naam Kornelius. Hy was die bevelvoerder van die Italiaanse regiment wat daar gestasioneer was.

Deel
Lees HANDELINGE 10

HANDELINGE 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Sesarea was daar ’n Romeinse weermagoffisier met die naam Kornelius, ’n offisier oor honderd man van die Italiaanse Regiment.

Deel
Lees HANDELINGE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's