HANDELINGE 1:14
HANDELINGE 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Die apostels het altyd saam gebid, saam met 'n paar vroue. Jesus se ma Maria en sy broers het ook saam gebid.
HANDELINGE 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam met 'n aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers.
HANDELINGE 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het almal eensgesind volhard in die gebed saam met 'n aantal vroue, onder wie ook Maria die moeder van Jesus. Sy broers was ook by.