2 TIMOTEUS 3:5
2 TIMOTEUS 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal miskien lyk of hierdie mense vir God dien, maar hulle sal nie lewe soos mense wat vir God dien nie. Jy moet wegbly van daardie mense.
2 TIMOTEUS 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
mense wat 'n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af.
2 TIMOTEUS 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.