2 TESSALONISENSE 3:9
2 TESSALONISENSE 3:9 Bybel vir almal (ABA)
Ons is apostels van die Here, en daarom kon ons vir julle gevra het om vir ons te sorg. Maar ons het dit nie gedoen nie, want ons wou vir julle wys dat 'n mens vir homself moet sorg. Ons wou hê julle moet ook doen soos ons gedoen het.
2 TESSALONISENSE 3:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nie dat ons nie die reg het nie, maar om onsself vir julle as 'n voorbeeld te stel, dat julle ons kan navolg.
2 TESSALONISENSE 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nie dat ons nie die reg het op onderhoud van julle nie, maar ons wou vir julle 'n voorbeeld wees wat julle moet volg.