2 TESSALONISENSE 3:14
2 TESSALONISENSE 3:14 Bybel vir almal (ABA)
As iemand nie luister na wat ons in hierdie brief skryf nie, dan moet julle vir almal sê wie hy is. Julle moet hom alleen los sodat hy kan skaam word.
2 TESSALONISENSE 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as iemand aan ons woord in hierdie brief nie gehoorsaam is nie, teken dié man en hou geen gemeenskap met hom nie, sodat hy skaam kan word.
2 TESSALONISENSE 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as iemand nie ons bevele, soos ons dit in hierdie brief vir julle gee, gehoorsaam nie, sonder dan daardie man af en vermy hom, dat hy kan skaam kry.