2 TESSALONISENSE 2:9
2 TESSALONISENSE 2:9 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die slegte leier begin werk, dan sal die Satan vir hom sê wat om te doen. Die slegte leier sal die krag hê om wonderwerke en ander wonderlike dinge te doen wat mense sal bedrieg.
2 TESSALONISENSE 2:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen
2 TESSALONISENSE 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur die werking van die Satan sal die verskyning van die wettelose gepaardgaan met groot magsvertoon en allerhande vals tekens en wonders