Slaan direk na inhoud oor

2 TESSALONISENSE 2:5 – Vergelyk alle weergawes

2 TESSALONISENSE 2:5 AFR83 (Afrikaans 1983)

Onthou julle nie dat ek dit herhaaldelik vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?

2 TESSALONISENSE 2:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Onthou julle nie dat ek dit altyd vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?

2 TESSALONISENSE 2:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Onthou julle nie? Toe ek nog by julle was, het ek julle van hierdie dinge vertel.

2 TESSALONISENSE 2:5 DB (Die Boodskap)

Het julle dan al hierdie dinge vergeet? Ek het dit so mooi vir julle verduidelik toe ek daar by julle was.

2 TESSALONISENSE 2:5 ABA (Bybel vir almal)

Onthou julle dat ek julle teen hierdie dinge gewaarsku het toe ek nog by julle was?

2 TESSALONISENSE 2:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Onthou julle nie dat ek herhaaldelik met julle oor hierdie dinge gepraat het toe ek nog by julle was nie?

2 TESSALONISENSE 2:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Onthou julle nie dat ek hierdie dinge vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?