2 TESSALONISENSE 1:9
2 TESSALONISENSE 1:9 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie mense se straf sal wees dat dit vir altyd baie sleg sal gaan met hulle, want die Here sal nie by hulle wees nie. Hulle sal nie kan sien dat Hy 'n Koning is wat alles kan doen nie.
2 TESSALONISENSE 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle sal as straf ondergaan 'n ewige verderf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte
2 TESSALONISENSE 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die ewige verdoemenis sal hulle straf wees, altyd geban uit die teenwoordigheid van die Here en van sy wonderbaarlike mag.