2 SAMUEL 8:18
2 SAMUEL 8:18 Bybel vir almal (ABA)
Benaja seun van Jojada was hoof van die soldate wat die koning moes oppas. Dawid se seuns was priesters.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Benája, die seun van Jójada, was oor die Kreti en die Pleti, en die seuns van Dawid was priesters.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jojada se seun Benaja is aangestel oor die koning se Filistynse lyfwag. Dawid se seuns was priesters.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en Benaja, seun van Jojada, was in bevel van die Kreti en Pleti. Dawid se seuns was priesters.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Benaja, die seun van Jójada, was oor die Kretiete sowel as die Pleti; en Dawid se seuns was owerstes.
Deel
Lees 2 SAMUEL 8