YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 8:15

2 SAMUEL 8:15 Bybel vir almal (ABA)

Dawid was koning oor al die Israeliete. Hy het reg en goed gedoen aan al sy mense.

Deel
Lees 2 SAMUEL 8

2 SAMUEL 8:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Dawid het oor die hele Israel geregeer, en Dawid het aan sy hele volk reg en geregtigheid gedoen.

Deel
Lees 2 SAMUEL 8

2 SAMUEL 8:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid was koning oor die hele Israel en hy het sy hele volk met reg en billikheid geregeer.

Deel
Lees 2 SAMUEL 8

2 SAMUEL 8:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dawid het oor die hele Israel regeer, en hy het vir sy hele volk gedoen wat reg en billik is.

Deel
Lees 2 SAMUEL 8

2 SAMUEL 8:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Dawid het oor die hele Israel geregeer; en Dawid het reg en geregtigheid gedoen aan sy hele volk.

Deel
Lees 2 SAMUEL 8

2 SAMUEL 8:15 Die Boodskap (DB)

Nadat Dawid koning oor die hele Israel geword het, was hy vir al sy mense ’n goeie regter wanneer daar hofsake was.

Deel
Lees 2 SAMUEL 8

2 SAMUEL 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het oor die hele Israel regeer en was regverdig en billik teenoor almal.

Deel
Lees 2 SAMUEL 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's