2 SAMUEL 7:8
2 SAMUEL 7:8 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet jy vir my dienaar Dawid sê dat Ek, die Here wat oor alles regeer, sê: ‘Dit is Ék wat jóú weggeneem het uit die weiveld by die skape en bokke. Ék het jou daar weggeneem om koning te word oor my volk Israel
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So moet jy dan nou aan my kneg, aan Dawid, sê: So spreek die HERE van die leërskare: Ek self het jou geneem uit die weiveld agter die skape weg, om 'n vors te wees oor my volk, oor Israel
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Nou moet jy vir my dienaar Dawid sê: So sê die Here die Almagtige: Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggevat om oor my volk Israel te heers.
Deel
Lees 2 SAMUEL 7