2 SAMUEL 7:5
2 SAMUEL 7:5 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir my dienaar Dawid gaan sê dat Ek sê: ‘Is dit jý wat vir My 'n tempel wil bou om in te woon?
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan sê aan my kneg, aan Dawid: So spreek die HERE: Sou jý vir My 'n huis bou om in te woon?
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Gaan sê vir my dienaar Dawid: So sê die Here: Wil jy vir My 'n huis bou om in te woon?
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Gaan sê vir my dienskneg, vir Dawid, ‘So sê die HERE: “Gaan jý vir My 'n huis bou om in te woon?
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gaan sê vir my dienaar Dawid: So spreek die HERE: Sal jy vir My 'n huis bou om in te woon?
Deel
Lees 2 SAMUEL 7