2 SAMUEL 7:28
2 SAMUEL 7:28 Bybel vir almal (ABA)
En nou, Here, my Here, U alleen is God, en U sal doen wat U gesê het. U het hierdie goeie ding gesê oor u dienaar.
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou, Here HERE, U is God en u woorde is waarheid; en U het u kneg hierdie goeie saak toegesê.
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
“En nou, Here, U is God. U woorde sal bewaarheid word. U het hierdie goeie belofte aan u dienaar gemaak.
Deel
Lees 2 SAMUEL 7