2 SAMUEL 7:26
2 SAMUEL 7:26 Bybel vir almal (ABA)
U moet altyd belangrik wees, en die mense moet sê: ‘Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, is God oor Israel.’ En die koningshuis van u dienaar Dawid moet altyd regeer en hulle moet vir U dien.
2 SAMUEL 7:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat u Naam groot kan wees tot in ewigheid deurdat hulle sê: Die HERE van die leërskare is God oor Israel; en die huis van u kneg Dawid sal voor u aangesig bestendig wees.
2 SAMUEL 7:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
sodat u Naam vir altyd groot kan wees as daar gesê word: “ ‘Die Here, die Almagtige, is God van Israel.’ “Laat die nageslag van u dienaar Dawid voor U voortbestaan.
2 SAMUEL 7:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat u Naam vir ewig groot sal wees, en daar gesê sal word, ‘Die HERE, Heerser oor alle magte, is God oor Israel.’ En wat die huis van u dienskneg Dawid betref, mag dit voor U in stand bly
2 SAMUEL 7:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En laat u Naam tot in ewigheid groot wees deur te sê: Die HERE van die leërskare is die God oor Israel, en laat die huis van u kneg Dawid voor jou vasstaan.