YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 7:14

2 SAMUEL 7:14 Bybel vir almal (ABA)

Ek sal vir hom wees soos 'n pa, en hy sal vir My wees soos 'n seun. Wanneer hy verkeerde dinge doen, dan sal Ek hom straf soos 'n mens 'n kind straf.

Deel
Lees 2 SAMUEL 7

2 SAMUEL 7:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek sal vir hom 'n vader wees, en hy sal vir My 'n seun wees; sodat as hy verkeerd handel, Ek hom sal straf met 'n menslike roede en met slae van mensekinders.

Deel
Lees 2 SAMUEL 7

2 SAMUEL 7:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal vir hom 'n vader wees en hy sal vir My 'n seun wees. As hy ontrou is, sal Ek mense gebruik om hom te straf, hom te kasty.

Deel
Lees 2 SAMUEL 7

2 SAMUEL 7:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek sal vir hom 'n vader wees, en hy sal vir My 'n seun wees. Daarom, wanneer hy afdwaal, sal Ek hom straf met 'n stok wat manne gebruik en met houe wat mense toedien.

Deel
Lees 2 SAMUEL 7

2 SAMUEL 7:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal sy vader wees, en hy sal my seun wees. As hy onreg doen, sal Ek hom tugtig met die roede van mense en met die slae van die mensekinders

Deel
Lees 2 SAMUEL 7

2 SAMUEL 7:14 Die Boodskap (DB)

Ek sal vir hom soos ’n pa wees en hy sal vir My soos ’n seun wees. As hy ’n fout maak, sal Ek hom straf soos ’n pa sy seun straf.

Deel
Lees 2 SAMUEL 7

2 SAMUEL 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal vir hom soos ’n vader wees, en hy sal vir My ’n seun wees. As hy oortree, sal Ek hom bestraf deur mense en menslike middels.

Deel
Lees 2 SAMUEL 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's