2 SAMUEL 5:7
2 SAMUEL 5:7 Bybel vir almal (ABA)
maar Dawid het die stad Sion wat sterk mure gehad het, oorwin, dit is nou die Dawidstad.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Dawid het die bergvesting Sion ingeneem; dit is die stad van Dawid.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
En tog het Dawid die Sionsvesting ingeneem. Dit is nou die Dawidstad.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En tog het Dawid die vesting van Sion, dit is die Stad van Dawid, ingeneem.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Dawid het die vesting van Sion ingeneem; dit is die stad van Dawid.
Deel
Lees 2 SAMUEL 5