2 SAMUEL 5:18
2 SAMUEL 5:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Filistyne het gekom en hulle versprei in die dal Refáim.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Filistyne het gekom en die Spooklaagte binnegeval.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Filistyne het gekom en die vallei van Refaïm beset.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die Filistyne het ook gekom en hulle versprei in die dal Refaim.
Deel
Lees 2 SAMUEL 5