2 SAMUEL 4:11
2 SAMUEL 4:11 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer skelms 'n onskuldige man in sy huis op sy bed doodgemaak het, wat moet ek doen? Ek moet julle straf omdat julle hom vermoor het en ek moet julle wegvee van die aarde.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 42 SAMUEL 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hoeveel te meer sal ek dan nou nie, as goddelose mense 'n regverdige man in sy huis op sy bed vermoor, sy bloed van julle hand eis en julle van die aarde verdelg nie?
Deel
Lees 2 SAMUEL 42 SAMUEL 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoeveel te meer sal ek nie, noudat skurke 'n onskuldige man op sy bed in sy huis doodgemaak het, sy moord op hulle wreek en hulle van die aarde af wegvee nie!”
Deel
Lees 2 SAMUEL 4