2 SAMUEL 3:32
2 SAMUEL 3:31-32 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het vir Joab en al die manne by hom gesê: “Julle moet julle klere skeur en rouklere aantrek, julle moet rou oor Abner.” Hulle het vir Abner in Hebron begrawe. Koning Dawid het geloop agter die mense wat Abner se lyk gedra het. Die koning het hard gehuil by Abner se graf, en al die manne het saam gehuil.
Deel
Lees 2 SAMUEL 32 SAMUEL 3:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe hulle Abner in Hebron begrawe, het die koning sy stem verhef en geween by die graf van Abner; die hele volk het ook geween.
Deel
Lees 2 SAMUEL 32 SAMUEL 3:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle Abner in Hebron begrawe het, het die koning hardop gehuil by die graf, en die hele leër het ook gehuil.
Deel
Lees 2 SAMUEL 3