2 SAMUEL 22:50
2 SAMUEL 22:50 Bybel vir almal (ABA)
“Daarom, Here, ek sal U prys sodat die volke dit kan hoor, ek sal sing oor u Naam.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom wil ek U loof, o HERE, onder die nasies, en tot eer van u Naam wil ek psalmsing
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:50 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarvoor sal ek U loof voor die nasies, Here, tot eer van u Naam 'n lofpsalm sing!
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom sal ek U prys onder die nasies, HERE; u Naam sal ek besing.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom wil ek U loof, o HERE, onder die nasies, en tot eer van u Naam psalmsing.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22